Welkom by die tuisblad van PC Bruwer en Vennote.
Ons is 'n medium grote rekenmeester en oudit firm wat gebasseer is in Bloemfontein, Vrystaat Provinsie, Suid-Afrika. Ons is al in bedryf vanaf 1973 en lewer 'n verskeidenheid dienste aan 'n groot reeks kliënte regoor ons pragtige land. Ons is ook geïnkorporeer en staan bekend as Bruwer Theron Incorporated handel drywend as P C Bruwer en Vennote (1998/007838/21). Neem asseblief jou tyd en gaan rustig deur ons webwerf. Indien u enige hulp of navrae het, kontak ons gerus.
Kopiereg ℗ 1999 - 2005 Bruwer Theron Incorporated h/a P C Bruwer en Vennote (1998/007838/21), alle regte voorbehou. Tensy andersins vermeld is die hele webwerf, insluitend inligting, grafika en skrywes, onder kopiereg en mag nie geherproduseer of gekopieër word op enige wyse sonder die skriftelike toestemming van PC Bruwer en Vennote, nie. |